Lidmate word dus volgens die Gemeentelys ingedeel in twee groepe volgens hul vanne:
Groep A gesinne Van A –N
Groep B gesinne Van O-Z
Eldamah Familie: Maatreels vir bywoning van dienste vanaf 7 Junie:
Sien jou Spoedig! Kom asb voor 9 uur vir die invul en nakom van nodige prosedures.
Dankie
Groep A gesinne Van A –N
Groep B gesinne Van O-Z
Eldamah Familie: Maatreels vir bywoning van dienste vanaf 7 Junie:
- U is ingedeel in groep A of B volgens u van. Groep A – A tot N; Groep B - O tot Z.
- Groep A is welkom op 7 Junie om 9uur. Daarna elke tweede Sondag. Groep B is welkom 14 Junie om 9 uur. Daarna elke tweede Sondag.
- Slegs 50 mense per diens word toegelaat-kinders, besoekers ingesluit. Meer as 50 volwassenes moet weggewys word.
- Kinderkerk vind soos gewoonlik plaas in aparte lokale tydens die diens. Veiligheid, sanitasie en gesondheid reels sal geld.
- Mense wat enige simptome het van griep, verkoue ander siektes sal voor gebid word en gevra word om huis toe te gaan voor diens begin.
- Vul vorm in by deur – bygestaan deur diaken.
- Normale reiniging en toets prosedures sal by die deur plaasvind voor toegang.
- Bring eie gesigsmasker en dra tydens die diens.
- Handhaaf twee armlengtes met ander persoon. Gesinne kan normaal bymekaar sit.
- Bejaardes word versoek om liefs Woensdae diens by te woon.
Sien jou Spoedig! Kom asb voor 9 uur vir die invul en nakom van nodige prosedures.
Dankie