Dienstye

SONDAG: Oggenddiens - Afrikaans 09h00 KIC’s Juniorkerk 09h00 SKAKEL ASSEBLIEF DIE KERK KANTOOR INDIEN U GRAAG WIL GEDOOP WORD, SO-OOK VIR TOEWYDINGS.

ELKE MENS VOLWASSE IN CHRISTUS IN IDENTITEIT EN ROEPING

WELKOM!!

NUWE LEDE VAN DIE ELDAMAH FAMILIE

Ons glo ons het deel aan, en is besig met 'n saak wat groot genoeg en die moeite werd is vir jou om jouself daaraan te verbind, want dit waarmee ons besig is het EWIGHEIDSWAARDE! "So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fondament van die apostels en profete terwyl Jesus self die hoeksteen is, in wie julle ook saam opgebou word tot 'n woning van God in Gees." EFES. 2: 19 - 22

IN SY BEELD EN GELYKENIS

IN SY BEELD EN GELYKENIS

Dienstye

SONDAG: Oggenddiens - Afrikaans 09h00 KIC’s Juniorkerk 09h00 WOENSDAG: Midweek Diens 09h30 SKAKEL ASSEBLIEF DIE KERK KANTOOR INDIEN U GRAAG WIL GEDOOP WORD, SO-OOK VIR TOEWYDINGS.

ELKE MENS VOLWASSE IN CHRISTUS IN IDENTITEIT EN ROEPING

WELKOM!!

NUWE LEDE VAN DIE ELDAMAH FAMILIE

Ons glo ons het deel aan, en is besig met 'n saak wat groot genoeg en die moeite werd is vir jou om jouself daaraan te verbind, want dit waarmee ons besig is het EWIGHEIDSWAARDE! "So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God, gebou op die fondament van die apostels en profete terwyl Jesus self die hoeksteen is, in wie julle ook saam opgebou word tot 'n woning van God in Gees." EFES. 2: 19 - 22

IN SY BEELD EN GELYKENIS

IN SY BEELD

EN GELYKENIS

ELDAMAH BEDIENINGE | ELDAMAH MINISTRIES @2022 | designed by jacqueline designs
Gedagte van die week

ONS WEBTUISTE IS TANS ONDER KONSTRUKSIE…